Weg! Platteland

Probeer is die beste geweer

Christene en Alida het dié raad vir mense wat ’n paar rand met seep wil verdien.

-

• Seepmaak is ’n wetenskap maar ook ’n kreatiewe uitlaatkle­p. Veral aan die begin loop dinge soms verkeerd – jy moet bereid wees om baie foute te maak en dan weer te probeer. Die Engelse sê fail forward.

• Seepmaak is fisieke harde werk. Ja, natuurlik moet jy ’n passie daarvoor hê, maar dis dryfkrag en deursettin­gsvermoë wat die knoop deurhak.

• Doen behoorlik navorsing – nie net oor die seepmaakpr­oses nie, maar ook oor wie die mark is, wat hulle wil hê en nie wil hê nie, wie jou mededinger­s is, en hoe jy jou produkte gaan bemark.

• Doen alles in jou vermoë om nooit jou kliënte teleur te stel of in die steek te laat nie.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa