Weg! Platteland

KEN JY JOU KOFFIEFEIT­E?

-

• Die koffieboom is ’n tropiese plant wat oorspronkl­ik van Ethiopië af kom. • Jy kry twee soorte: Arabica en Robusta. Eersgenoem­de word as ’n beter koffiesoor­t beskou, maar is moeiliker om te kweek. Robusta, wat hoofsaakli­k vir kitskoffie gebruik word, groei makliker, én is 50% goedkoper om te kweek. • Die wêreld se grootste koffievers­kaffers is Brasilië, Viëtnam en Colombia. Amerika is die grootste verbruiker. Altesame 70% van die wêreld se koffie word deur kleinboere gekweek. • Meer as 1 000 fisieke en chemiese veranderin­gs vind plaas wanneer koffiebone gerooster word. Hulle swel uit, raak meer poreus, en die suiker-, tannienen suurvlak verander. Medium koffie word 13 minute gerooster, en donker koffie maar net 1 minuut langer. • In 1999 was daar 50 koffieroos­termaatska­ppye in die land; vandag is dit meer as 200.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa