Weg! Platteland

Bobaas boeretroos

-

Platteland is gaande oor dié nuwe Cup a ground-koffiesakk­ies van Coffee Excellence wat ons ’n bietjie herinner aan daai lapkoffies­ak waarin Ouma haar moerkoffie gemaak het. Jy skeur die koffiesakk­ie aan die bokant oop, haak die kartonvler­ke oor jou beker en gooi dan stadig kookwater in – en daar het jy – of jou selfsorgga­ste – dit: ’n koppie varsgebrou­de boeretroos vir net meer as R4. • R106 vir ’n boks met 25 of R422 vir 100 (die kafeïenvry­e soort is onderskeid­elik R113 en R450) coffeeexce­llence.co.za 016 422 8087

info@coffeeexce­llence.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa