Weg! Platteland

Die B-lys

Dié dinge is nie noodsaakli­k nie, maar sal gaste laat tuis voel.

-

• Koffie, tee, suiker en melk Sit ’n bottel of bekertjie vars melk in die yskas.

• ’n Ordentlike koekie badseep, tweelaag-toiletpapi­er en muskietwee­rder as jy voor jou siel weet die muskiete is lastig.

• Vars veld- of tuinblomme in

’n mooi vaas.

• Beskuit in ’n mooi houer of blik.

• ’n Welkom-sjokolade op die bed

kassie of kopkussing.

• Herwinning­shouers, ten minste vir glas en plastiek – al hoe meer mense frons as alle afval in een vullisdrom geboender moet word.

• ’n Lekker verskeiden­heid boeke en tydskrifte, ’n pak speelkaart­e, en dalk ’n bordspelet­jie of legkaart.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa