Weg! Platteland

VERKONDIG DIE BRAAI-EVANGELIE!

-

Braai gee ’n kenmerkend­e geur aan jou kos, en op ’n Weber is dit net soveel makliker. Jy kan omtrent enigiets gaarmaak – ja, selfs poeding. Enige plek, enige tyd. En met Weber, wat al meer as 60 jaar ’n reeks roosters, braaitoeru­sting en toebehore vervaardig, het jy nog ’n keuse of jy met houtskool, gas of elektrisit­eit wil werk. Nou maak Weber die lewe vir jou nóg makliker met die Weber

Braaibybel, ’n boek met 150 resepte plus nog tegnieke soos spitbraai, beroking, marinades, geurmiddel­s… Ja, met Weber is die lewe op die platteland nóg lekkerder.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa