Weg! Platteland

Oosterse wilderyssl­aai 4 10 minute 30 minute

-

Genoeg vir Bereidings­tyd Gaarmaakty­d

Die vis is opsioneel, maar die geure werk só lekker saam dat ek dit nie kon weerstaan nie. Jy kan gerus ook gevlokte hoender probeer.

Jy benodig

• 250 g rou wilderys

• 1 koppie (250 ml) koljanderb­lare, gekap

• 50 g pekanneute, gerooster

• 1 rooiui, in baie dun ringe gesny

• 200 g warmgerook­te salm,

gevlok (opsioneel)

• 2 velle nori, in repies geskeur

VIR DIE SLAAISOUS

• skil en sap van 1 suurlemoen

• 2 cm-stuk vars gemmer

• 2 eetlepels (30 ml) heuning

• ’n knippie rissiepoei­er

• ¼ koppie (60 ml) rysasyn

(of gebruik appelasyn)

• 1/3 koppie (80 ml) sojasous

• 1 eetlepel (15 ml) sesamolie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa