Weg! Platteland

Só maak jy

-

Maak die slaaisous Pols al die bestanddel­e (behalwe die suurlemoen­sap) in ’n voedselver­werker en roer dan die suurlemoen­sap na smaak by.

Kook die wilderys volgens die aanwysings op die verpakking tot dit gaar maar nog ferm is. Sit dit eenkant om af te koel. Meng die rys met die ander slaaibesta­nddele (behalwe die nori). Gooi die helfte van die slaaisous oor en roer dit deur. Sit die slaai voor met die orige slaaisous in ’n bekertjie en sprinkel die stukkies nori oor net voordat jy dit voorsit.

WENK Rol kegels met die norivelle en skep die wilderyssl­aai daarin – eet dit net so, amper soos ’n sushi-handrollet­jie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa