Weg! Platteland

Ertjieslaa­i met kraakbesku­itjies

-

Genoeg vir 4 Bereidings­tyd 20 minute

• 2 eiers Jy dink dalk dis vreemd om ertjies in ’n slaai te gebruik, maar dié sweem soet is heerlik saam met die romerige eier en avokado, souterige pancetta en kraakbesku­itjies (sien hieronder).

Jy benodig

• 8 repies pancetta of spek

• 1 avokado, in skyfies gesny

• 1 koppie bevrore baba-ertjies

( petit pois), ontdooi

• 1 pak (100 g) slaaiblare – ons het ’n mengsel van roket, mosterd en mizunablar­e gebruik • ’n hand vol parmesaans­kaafsels

VIR DIE SLAAISOUS

• ½ rooiui, fyngekap

• 1 knoffelhui­sie, fyngedruk

• 3-4 eetlepels (45-60 ml) sjerrieasy­n

(of gebruik goeie rooiwynasy­n)

• 2 eetlepels (30 ml) sojasous

• ¼ koppie (60 ml) olyfolie

• 1 eetlepel (15 ml) heuning

• ¼ teelepel (1-2 ml) gemaalde

swartpeper

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa