Weg! Platteland

Lemoenbier

-

Jy benodig

• 1,5 ℓ water

• 1₁⁄₃ koppie (330 ml) witsuiker

• skil van 3 lemoene

• sap van 5 lemoene, deur ’n sif gegiet

• 1 koppie (250 ml) vloeistof gegiet van

jou gemmergism­engsel

Só maak jy

Verhit die water, suiker en lemoenskil liggies totdat die suiker opgelos het. Laat dit vir 10 minute staan om af te koel en roer dan die lemoensap daarby. Laat dit afkoel tot kamertempe­ratuur. Giet die vloeistof af soos by die bessiebier­resep en volg dan dieselfde stappe met die lemoenvloe­istof as basis.

‘Liefde is die sap in die lemoen. Moenie fokus op die skilpaddee­l van die lemoen – die oranje skil – nie, maar fokus op wat binne is... en druk dan die hel uit hom uit.’ – Jarod Kintz

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa