Weg! Platteland

Bokmelk is bobaas

-

Bokmelk is gesond (die vetglobule­s is kleiner en pak nie in die are saam nie), dit word makliker verteer, en veroorsaak selde allergiese reaksies (onder meer omdat dit tot 89% minder kaseïen bevat as koeimelk) – en tog kan dit steeds gebruik word om enigiets van roomys, jogurt en kaas tot fudge te maak.

’n Vergelykin­g tussen bok- en menslike borsmelk toon die volgende: • Bokmelk bevat 25% proteïen, teenoor die 7% van borsmelk.

• Die totale vetinhoud in albei is so te

sê dieselfde.

• Bokmelk bevat meer kalsium en fos

faat as wat suigelinge nodig het, maar

dit het geen nadelige uitwerking op die

baba nie.

• Mense wat met ’n maagseer sukkel, kan

gewoonlik steeds bokmelk drink.

• In arm lande waar vleisverbr­uik laag en

koeimelk onbeskikba­ar of te duur is, ver-

skaf bokmelk die daaglikse inname van

proteïen, fosfor en kalsium.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa