Weg! Platteland

WAAR KOOP JY BOKKE?

-

Dit is raadsaam om boerbokke by geregistre­erde telers te koop. Woon skoue by, kontak telers, maak ’n draai by boere en vra hulle uit. Loer ook na die kassie “Lees meer…” op die oorkantste blad. As jy belang stel om bokke vir melk aan te skaf, gaan kyk op die webwerf milkgoats.co.za of “like” die blad “SA Milk Goat Breeder’s

Society” op Facebook.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa