Wa­ter­mis­toe­stel­le

Weg! Platteland - - Hou Jou Huis Koel -

Min din­ge koel ’n mens so af soos wa­ter, en die ver­nuf­ti­ge wa­ter­mis­toe­stel­le waar­mee re­stau­ran­te hul­le klan­te koel hou, is nou ook vir huis­hou­de­li­ke ge­bruik te kry – van self­doen­stel­le tot pro­fes­si­o­ne­le in­stal­la­sies en mis­sam­bre­le. Dit werk vin­nig: ’n Ho­ë­druk­pomp dwing wa­ter deur bui­se wat dan ’n mi­kro­fyn mis uit­blaas. Wan­neer dié drup­pel­tjies ver­damp, ver­koel dit die lug on­mid­del­lik met tot 12 ºc. Wenk Mis­toe­stel­le help ook om in­sek­te weg te hou. Prys Or­bit A­ri­zo­na­mist Kool-kit-stel (regs), ge­reed vir in­stal­la­sie met kou­e­wa­ter­hoof­toe­voer R402 (met 3 m pyp) by A­gri­mark. kaap­a­gri.co.za Clas­sic Li­ne-seil­doek­sam­breel (links) van 2 x 2 m met ’n Te­flon-af­wer­king, a­lu­mi­ni­um­struk­tuur, se­ment­ba­sis en wa­ter­be­stan­de Pvc-oor­trek­sel, 4 ko­per­spui­te en po­li-u­te­r­een­py­pe R2 793 van Mis­ting­sa. mis­ting­sa.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.