ArticleONS WONDERLIKE WÊRELD
Vreemde dierasies, vuurwarm spuitfonteine, ruimteklippe op ysvelde, uitgestrekte spieëlvlaktes, grillerige grotte, bont berge, hemelligte, ondergrondse wonders en nog baie meer
or
Read Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld online with PressReader. Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld, published in Afrikaans, is a magazine from South Africa. Stay up to date with the current issue, or browse back issues of Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld in the archive.
Vreemde dierasies, vuurwarm spuitfonteine, ruimteklippe op ysvelde, uitgestrekte spieëlvlaktes, grillerige grotte, bont berge, hemelligte, ondergrondse wonders en nog baie meer
ANATOMIE • ORGANE SINTUIE • GESONDHEID
S Anatomie: die skelet, spiere, bloed S Organe: die brein, senuweestelsel, hart, longe, niere, lewer, die vel S Sintuie: reuk, sig, smaak, gehoor S Gesondheid: vitamiene, allergieë, jou ingewande se flora, maagpyn, velprobleme,...
se vastelande op ons planeet, maar liewe aarde, is daar baie om te verken! Elkeen het sy eie betowerende landskap vol vreemde dierasies, pragtige plante en bome en geologiese wonders. Reënwoude wat so dig is dat mense nog nie oral kon...
Asjynadiedakvandie Waitomo-glimwurmgrot in Nieu-Seeland kyk, lyk dit soos ’n stukkie naghemel wat deur ’n plaat sterre opgehelder word. Duisende Nieu-Seelandse glimwurmpies skyn ’n blougroen lig teen die grotdak en die oewers van...
Die atuur oor wêheen deur die uitsterwing van sommige hoeksteendiere, oftewel diersoorte wat ’n balans in die ekostelsel help handhaaf. In Spanje is heelparty projekte daarop gemik om hierdie balans te herstel in die Iberiese Hoogland,...
Hoog teen die hange van die Himalaja-gebergte in Nepal is daar heuning wat so heerlik is dat dit ’n mens laat hallusineer. Die reuse-heuningbye van die Himalaja bou hul neste teen die steil kranse van die berge en is bekend vir hul “mal...
Jy sal miskien nie regte feetjies sien as jy Turkye se Feetjieskoorstene besoek nie, maar maak jou gereed om deur hierdie natuurwonder betower te word. Die duisende rotsformasies in die vorm van keëls en piramides – waarvan party...