ArticleDIE DIANA-JARE
Glans, leuens, jaloesie en tragedie: wat regtig verkeerd geloop het
or
Read Huisgenoot Koning Charles III - Gedenkuitgawe online with PressReader. Huisgenoot Koning Charles III - Gedenkuitgawe, published in Afrikaans, is a magazine from South Africa. Stay up to date with the current issue, or browse back issues of Huisgenoot Koning Charles III - Gedenkuitgawe in the archive.
ALLES OOR DIE NUWE MONARG HARTSEER KINDERJARE, VROEË LIEFDES, DIE TOEGEWYDE PA, DIE DIERBARE OUPA
Glans, leuens, jaloesie en tragedie: wat regtig verkeerd geloop het
Van gehate minnares tot koningingemalin en Charles se rots
Hoe gaan Charles die monargie verander?
EK WAS gelukkig genoeg om Londen toe gestuur te word toe koningin Elizabeth oorlede is om te skryf oor die gebeure wat haar begrafnis voorafgegaan het tot en met die merkwaardige dag self. Dit was ongelooflik om deel te wees van ’n...
Die koning was ’n vurige ekovegter lank voor die res van die wêreld groener begin leef het JOE die 22 jaar oue Charles sy eerste toespraak oor die omgewing gemaak en gewaarsku het teen die gevare van plastiekafval en lug- en chemiese...
Die koning is versot daarop om tyd saam met sy kleinkinders deur te bring en is geduldig, liefdevol en toegeeflik met die kleingoed VOOR Charles tot die boonste sport van die leer geklim en koning geword het, het hy baie ander imposante...
PRINSES ELIZABETH was in Mei 1948 22 jaar oud en besig met haar eerste amptelike besoek aan Parys saam met prins Philip, met wie sy die jaar tevore getroud is. Vir die buitewêreld het alles soos gewoonlik gelyk. Die prinses het geglimlag en...
Dié lowerryke lushof is Charles se trots en vreugde. Hy het sy hart en siel in die ontwikkeling van die landgoed gestort Highgrove House word omring deur lieflike tuine wat oorloop van die voëlen vlinderlewe. BUCKINGHAM-PALEIS is dalk...