Article26 GLANSVROUE
KATE CHARLENE MEGHAN CAROLINE STÉPHANIE MÁXIMA SOFIA MASAKO
EN NOG BAIE MEER
or
Huisgenoot - Koninklikes magazine is available to read online with PressReader. Download the current issue to read later or browse back issues of Huisgenoot - Koninklikes in the archive.
Hul lewens, liefdes, skandale en triomfe
KATE CHARLENE MEGHAN CAROLINE STÉPHANIE MÁXIMA SOFIA MASAKO
EN NOG BAIE MEER
Burgerlike vroue transformeer die wêreld se koningshuise
SWEEDSE tonge het behoorlik geklap toe dit bekend word dat prins Carl Philip sy hart verloor het op ’n burgerlike meisie met ’n pikante verlede. Oral het stories opgeduik oor hoe die toekomstige prinses Sofia Hellqvist voorheen die...
DIS nie dat die kollig vir haar iets nuuts was toe sy haar toekomstige man ontmoet het nie. As ’n atleet wat op internasionale verhoë meegeding het, het sy geweet wat dit beteken om onder druk te wees om voor ’n skare op te tree. Maar...
AS ’N jong meisie het ek die stories verslind wat Huisgenoot oor die koninklikes geskryf het. Om dus as deel van my werk die kans te kry om hulle onder die vergrootglas te bekyk, is soos ’n droom wat waar geword het. Hierdie vroue is meer as...
HAAR ouma en tante is nie met blou bloed gebore nie, maar albei het Japannese keiserinne geword. Toe prinses Mako dus op iemand in die burgerstand verlief raak, moes dit nie soveel saak gemaak het nie. Maar dit het, veral toe die man wat haar...