ArticleOns harte is baie soos die see; daar is storms, daar is getye, maar in die dieptes is daar pêrels ook
Vincent van Gogh
ou
Leia Sarie Gesond online no PressReader. Sarie Gesond, publicado em Africâner, é um revista de África do Sul. Mantenha-se atualizado com a edição atual ou consulte as edições anteriores de Sarie Gesond no arquivo.
Vincent van Gogh
“CrossFit* is ’n kultus,” sê Rozanne laggend. “Ek spot natuurlik, maar dit het regtig my lewe verander! Hoe ek myself en my liggaam sien, en waartoe ek in staat is. Ek is verslaaf aan hoe dit my laat voel.” Sy het dit in September verlede...
Vir Melanie Verwoerd was die fisieke herstel ná haar radikale histerektomie pynlik en langer as wat sy verwag het. Wat haar egter nog meer onkant betrap het, was die dieper vrae wat dit na vore gebring het. Haar fisieke krisis het tot ’n...