Navigated
Landbouweekblad
Landbouweekblad

Landbouweekblad 杂志 在线订阅

或者

订阅 Select

每月可选择 15 期报纸或杂志

单期刊物

Landbouweekblad, 03 九月 2026

描述

在 PressReader 上在线阅读 Landbouweekblad。Landbouweekblad,于 南非荷兰文 发布,是来自 南非 的 杂志。保持与当前期刊同步,或在 档案 中浏览 Landbouweekblad 的过往期刊。

本期内容

ArticleSPESIAAL

• NAMPO KAAP • GEWASSE 1 GESIN, 50M. PLANTE PER JAAR!

SPESIAAL

ArticleINSPIRERENDEBEESBOERE

Tus­sen die stof en die stilte van die Vry­staatse veld staan vroue wat nie net boer nie, maar die bedryf help vorm. Anna­lea van Nie­kerk (31) van Reitz bou haar eie Sus­sex-kudde van die grond af op. Ons praat ook met Jodee Neu­man (39) en Willa...

INSPIRERENDEBEESBOERE

ArticleDie ander sê

MIKROBIESE eko­lo­gie – die stu­die van hoe piep­klein mikro­bes met mekaar en hul omge­wing in wis­sel­wer­king tree – vorm die grond­slag vir die gesond­heid van elke eko­stel­sel op aarde. Die mikro­bes wat in die grond voor­kom, her­win...

Die ander sê

ArticleReu­se­ver­liese weens koue weer

Die koue weers­toe­stande mid­del Augus­tus het gelei tot erns­tige vee- en wild­ver­liese by Heil­bron. Heil­bron Land­bou, voor­heen die Heil­bron-dis­triks­land­bou-unie, sê boere se ver­liese word kon­ser­wa­tief op net onder R12 mil­joen geskat....

Reu­se­ver­liese weens koue weer

ArticleGebrek aan reën ‘saak van gebed’

Saai­boere in die Swart­land is ná twee moei­like jare weens swak reën­val, asook druk op pryse en hoë inset­koste, op hul knieë, en ver­skeie bid­dae vir reën is die afge­lope tyd gereël. “Dit raak nou kri­tiek by ons en oor die hele saai­ge­bied...

Gebrek aan reën ‘saak van gebed’

ArticleRico die skaap help jong land­bou­kun­di­ges

Die oor­le­wings­ver­haal van Rico, die Merino-koning van die Moor­de­naar­ska­roo, het die inspi­ra­sie van ’n beson­dere beurs­fonds geword. Die Nasi­o­nale Wol­kwe­kers­ver­e­ni­ging (NWKV) en die fakul­teit land­bou aan die Uni­ver­si­teit van die...

Rico die skaap help jong land­bou­kun­di­ges

ArticleMeer as R600 m. op spel oor JSE se soja­boon-besluit – Graan SA

Graan SA sê meer as R600 mil­joen se waarde kan op die spel wees met die JSE se besluit oor hoe soja­boon­lig­gings­dif­fe­ren­si­ale bere­ken word, wat erns­tige vrae laat ont­staan oor wie uit­ein­de­lik die koste van ’n ondoel­tref­fende stel­sel...

Meer as R600 m. op spel oor JSE se soja­boon-besluit – Graan SA

Article-€14

Suid-Afri­kaanse sitrus­pro­du­sente moet hulle staal vir ’n aan­sien­lik laer netto inkom­ste as ver­lede jaar nadat ’n same­loop van swak mark­toe­stande, ’n ster­ker rand, duur­der ver­ske­ping, logis­tieke ont­wrig­ting en gehal­te­pro­bleme...

-€14

Article0,2%

Voed­selin­fla­sie was in Julie van­jaar die laag­ste in 16 jaar, veral danksy graan­pryse wat bly daal het, asook ’n skerp afname in vleis­in­fla­sie. Vol­gens Sta­tis­tieke Suid-Afrika het alge­mene infla­sie in Julie op ’n jaar­grond­slag tot 4,3%...

0,2%