ArticleLuiperd gryp man aan gesig
HY’T nooit eens daardie gekolde blits sien kom vir hom nie. Die een oomblik het hy nog rustig agter op die bakkie gestaan terwyl dit deur die Namakwalandse veld kruie, die geweer in sy arms. Die volgende oomblik het die geweerkolf hom hard...