Navigated
Tuis
Tuis

Tuis Zeitschrift Online-Abonnements

oder

Abonnieren Sie Select

15 Zeitungs- oder Magazinausgaben Ihrer Wahl pro Monat

US $11,99/Monat

Erhalten diese Artikel

Tuis, 01 Juni 2026

Beschreibung

Tuis, auf Afrikaans veröffentlicht, ist eine zeitschrift aus Südafrika. Greifen Sie online über PressReader auf Tuis zu oder laden Sie Ausgaben herunter, um sie später zu lesen. Stöbern Sie in den älteren Ausgaben von Tuis im Archiv.

Kategorie

In dieser Ausgabe

ArticleWenk­van

Belig­ting vorm die manier waarop ’n Kom­buis leef: ’n Goed­ver­ligte Kom­buis Ver­an­der Alles. Die kom­buis is waar die lewe gebeur – van vroeg­og­gend­kof­fie tot gesins­e­tes en gesel­lige gesprekke met vriende. Goeie belig­ting help hier­die...

Wenk­van

ArticleVes­tig hul aan­dag op die Kom­buis

Die kom­buis is ’n ruimte waar ons ’n aan­sien­like hoe­veel­heid tyd deur­bring, wat dit nood­saak­lik maak om die belig­ting pre­sies reg te kry vir funk­si­o­na­li­teit sowel as atmos­feer. ’n Goed-ont­werpte kom­buis­be­lig­tings­plan kom­bi­neer...

Ves­tig hul aan­dag op die Kom­buis

ArticleLeef­ruim­tes

Skep per­soon­lik­heid en styl met inte­res­sante hoe­kies, vars palette en unieke dekor­stukke

Leef­ruim­tes

ArticleOpknap

Kom­pakte ‘toe­sluit-en-waai’dak­woon­stel op Airbnb-bly­plek inge­rig

Opknap

ArticleOpge­wonde oor my stoep!

Ruan Groe­ne­wald van Dur­ban­ville skryf Ek bly in ’n seku­ri­teits­kom­pleks en my huis se stoe­pie was altyd so onprak­ties. In die drie jaar van­dat ek hier inge­trek het, het ek maar twee keer gebraai … net omdat dit nie lek­ker was op die stoep...

Opge­wonde oor my stoep!

ArticleKORTLIKS

• Ek het onlangs my gang oor­ge­doen … die deure, kosyne en vloer­lyste afge­skuur en die mure lig­ter in ’n antieke wit geverf. Die kan­de­lare was my ouma s’n wat sy van Ita­lië af gebring het. Die plak­pa­pier het ek spe­si­aal laat druk – ek is...

KORTLIKS

ArticleOP FACEBOOK

Het jy groot­ge­word in ’n huis waar die sit­ka­mer – en goeie tee­stel – net vir spe­si­ale okka­sies was? Ons sit­ka­mer was altyd blink­skoon, don­ker en ver­bode vir ons kin­ders. Die gas­te­ka­mer was net so kli­nies. Geluk­kig was die res van...

OP FACEBOOK

ArticleWEN!

Die skry­wer van die wen­brief ont­vang ’n Zar­tek ZA-843-Ther­laai­bare LED-werk­lig op ’n drie­poot van R1 000. Ver­lig jou werk­spa­sie of kam­peer­plek met die Zar­tek ZA-843-T-werk­lig op ’n drie­poot. Met ’n lig­sterkte van 4 000 lumen met vier...

WEN!