ArticleONS PRAAT OOR
■ DIS NIE NET DIE BECKHAMS Jonges sny ouers af ■ BOTOX OF NIE? Die fel debat vandag ■ MAGIC VAN LEAH MARI SA se eie Pretty Woman
oder
Sarie zeitschrift ist online mit PressReader verfügbar. Laden Sie die aktuelle Ausgabe herunter, um sie später zu lesen, oder stöbern Sie in den älteren Ausgaben von Sarie im Archiv.
■ DIS NIE NET DIE BECKHAMS Jonges sny ouers af ■ BOTOX OF NIE? Die fel debat vandag ■ MAGIC VAN LEAH MARI SA se eie Pretty Woman
Om ’n jeugdiger, gesonde vel te hê is so maklik soos om ’n eenvoudige roetine te volg, elke dag. Met die NIVEA Q10 AntiWrinkle Power-reeks en daaglikse reiniging, aanwending van ’n serum en dagroom met ’n SBF, doen jy genoeg vir jou vel...
Sy het dit nie tóé geweet nie, maar dit was die verskriklike oomblik in 2017 toe Marleé van der Merwe toekyk hoe haar man, Frans, tydens ’n paramotorvlug neerstort aarde toe, wat daartoe sou lei dat sy haar droom sedert kleintyd – om musiek...
As ’n smid sterk goud kies, sal dit 14 karaat wees. Hard en duursaam. Dit kan timmer en jare se verwering oorleef. Dorette Potgieter is op 53 deur die lewe gepoets, maar sy gloei van geluk. Steeds pragtig. ’n Passievolle drafstap-vrou wat...