Navigated
Weg!
Weg!

Weg! Zeitschrift Online-Abonnements

oder

Abonnieren Sie Select

15 Zeitungs- oder Magazinausgaben Ihrer Wahl pro Monat

US $11,99/Monat

Erhalten diese Artikel

Weg!, 01 Juni 2026

Beschreibung

Weg!, auf Afrikaans veröffentlicht, ist eine zeitschrift aus Südafrika. Greifen Sie online über PressReader auf Weg! zu oder laden Sie Ausgaben herunter, um sie später zu lesen. Stöbern Sie in den älteren Ausgaben von Weg! im Archiv.

In dieser Ausgabe

ArticleVOORBLADFOTO

Die Bavi­aans­kloof is ’n kloof van klowe: Op Dag 3 van die Bavi­aans­ca­nyon­roete stap jy deur een van die mooi­stes, die Para­dise Kloof.

VOORBLADFOTO

ArticleKEELAFSNY

“Die grond­pad Mary­dale toe is vol van die dro­me­rige lug­spie­ë­lings waar­oor oom Vasie gis­ter­aand gepraat het. Dit lyk asof die aarde net ’n ent­jie voren­toe gaan ophou. Weers­kante van die pad staan die wit boes­man­gras tot teen die ein­ders....

KEELAFSNY

ArticleSTAP: BAVIAANSCANYON

“Ek sit op ’n klip. ’n Vlieg zoem. ’n KBV wieeet-wieeet. Hierbo is dit so stil jy hoor die wind aan­kom. ’n Vlaag rit­sel eers deur die gras­polle, wap­per deur jou baad­jie en deur jou tot ver­der oor die berg­toppe. Jy hoor jou­self aan ’n reep...

STAP: BAVIAANSCANYON

ArticleRUBRIEK

“Ná son­on­der is die woud alles behalwe stil. Soos die laaste lig uit die takke weg­sy­fer, is dit asof die bome plek inruim vir ’n gro­ter klank­baan. Dis byna asof die ganse woud behaag­lik sug. En dan begin nuwe geluide ten­ta­tief opklink.”

RUBRIEK

ArticleBADPLAAS

Bad­plaas se nuwe naam – eMan­zana – bete­ken nie ver­niet “gene­sende water” nie. Hier speel klein én groot nog buite en ry dan met ’n ver­friste gemoed terug huis toe.

BADPLAAS

ArticleWINTERTON

Op dié dor­pie in die Sen­trale Dra­kens­berg is die mense se gas­vry­heid net so groot soos die pieke. Kom kuier!

WINTERTON

ArticleMET MY EIE OË

David G. Richard­son doku­men­teer al ’n paar jaar twee ander­soor­tige Kape­naars – kaal­wang­valke wat in Bree­straat woon en in ’n hotel gaan “uit­eet”!

MET MY EIE OË