ArticleEet om die wêreld: Eet soos ’n Italianer
Rooiryp tamaties en basiliekruid met korserige brood, perfekte pasta al dente, smulsagte stowevleis en dekadente nageregte, afgerond met ’n sopie met skop. Alles in klein porsies voorgesit en tydsaam geniet met goeie wyn en sterk...