Navigated
Sarie Kos
Sarie Kos

Sarie Kos Rivista Abbonamenti Online

o

Iscriviti a Select

15 numeri di giornali o riviste a tua scelta ogni mese

Ottieni questo numero

Sarie Kos, 01 settembre 2026

Descrizione

Leggi Sarie Kos online con PressReader. Sarie Kos, pubblicato in Afrikaans, è un rivista di Sudafrica. Rimani aggiornato con il numero corrente o sfoglia i numeri arretrati di Sarie Kos nell'archivio.

In questa edizione

ArticleKOKKEDOOR IS TERUG!

In 2013 skop die eer­ste sei­soen van kykNET se kos­werk­lik­heids­reeks Kok­ke­door op Prins Albert in die Karoo af. Nou, 13 jaar later, keer die oor­spronk­like for­maat van die gewilde pro­gram terug vir sy vierde sei­soen: Kok­ke­door: Klas­siek!...

KOKKEDOOR IS TERUG!

ArticleONS WÊRELD

’n Brood­no­dige uit­stap­pie Suur­deeg verg geduld, maar dié oggend is elke minuut werd. La Motte se Mil­ling & Bread Baking Expe­rience begin met kof­fie en crois­sants, gevolg deur ’n draai by die his­to­riese water­meul, ’n prak­tiese...

ONS WÊRELD

ArticleAvo­kado bo!

Maak ’n bak vars gua­ca­mole of druk avo­kado fyn op jou roos­ter­brood. ’n Kop­pie gesnyde of blok­kies-avo­kado bevat sowat 3 g pro­te­ïen – fyn­ge­druk selfs tot 4,6 g. Dis nogal baie vir ’n vrug. En dis boonop prop­vol gesonde vette, vesel en...

Avo­kado bo!

Article46 Die per­sen­ta­sie Suid-Afri­ka­ners

wat die afge­lope maand kitsnoe­dels geëet het, vol­gens eig­hty20.co.za. Weens voed­sel­te­korte en swak rys­oeste in die naoor­logse Japan is baie koring uit Ame­rika inge­voer, en koring­ge­ba­seerde geregte soos ramen (’n noe­del-sop­ge­reg) het...

46 Die per­sen­ta­sie Suid-Afri­ka­ners

ArticleDIE MOOI VAN KREUKELS

Ná jare se reise deur Suid-Afrika het die kos­skry­wer en ont­haal­en­toe­sias Elma­rie Berry ’n behoefte raak­ge­sien aan luukse lin­ne­ta­fel­doeke wat selfs oor die groot­ste plaas­ta­fels kan pas. Só is Imper­fect Grace, haar eie reeks...

DIE MOOI VAN KREUKELS

ArticleDrie keer lek­ker

Vir ’n lek­ker mak­like kin­kel op die kaas­bord is Fai­r­view se kaas­smere net die ding. Kies uit ’n swart­pe­per-kaas­smeer met ’n sub­tiele byt, ’n ryk en rome­rige camem­bert-smeer of ’n ris­sies­meer met net genoeg hitte. Smeer dit op vars brood...

Drie keer lek­ker

ArticleKAROOWILDSVLEIS ANNATJIE REYNOLDS EN LYNNE MINNAAR

As wilds­vleis reg berei word, is dit van die smaak­lik­ste kos wat jy op jou bord kan hê. In Karoowilds­vleis (Human & Rous­seau, R390) deel Anna­tjie Rey­nolds en Lynne Min­naar alles wat hulle oor die jare van wilds­vleis geleer het, van...

KAROOWILDSVLEIS ANNATJIE REYNOLDS EN LYNNE MINNAAR