ArticleSao Bras verloor ’n seun met ’n blink toekoms
’n Belowende krieket- en rugbyspeler van Hoërskool Sao Bras is dood nadat hy Saterdagaand, 27 Junie, met ’n mes gesteek is. Die Mosselbaai-gemeenskap rou oor die skielike dood van Diego Wessels, ’n gr. 11-leerder. Volgens Diego se pa,...