탐색됨
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant 신문 온라인 구독

또는

Select 구독

매월 원하는 신문 또는 잡지 15호 선택

이 간행물 받기

Oudtshoorn Courant, 27 8월 2026

설명

Oudtshoorn Courant 신문은 PressReader에서 온라인으로 읽을 수 있습니다. 현재 호를 다운로드하여 나중에 읽거나 아카이브에서 Oudtshoorn Courant의 지난 호를 찾아보세요.

카테고리

이번 호 내용

Article‘Bly by my, Nìke’ pleit ma

Wat as ’n gewone Dins­dag­og­gend vir die Kru­ger-gesin van Oudts­hoorn begin het, het binne oom­blikke in ’n nag­mer­rie ver­an­der toe hul een­ja­rige dog­ter­tjie, Nìke, ver­lede week byna in die gesin se swem­bad ver­drink het. Die feit dat Nìke...

‘Bly by my, Nìke’ pleit ma

ArticlePoli­sie­voer­tuig beska­dig en lid beseer

Inwo­ners in Rose­val­ley het Sater­dag 22 Augus­tus ’n poli­sie­voer­tuig tydens ’n klop­jag in die gebied beska­dig. ’n Vrou­like poli­sie­lid het ook erns­tige bese­rings opge­doen. Vol­gens lui­te­nant-kolo­nel Mal­colm Pojie,...

Poli­sie­voer­tuig beska­dig en lid beseer

Article‘Bly by my, Nìke’ pleit ma

Ná hul ont­slag het die gesin ’n siel­kun­dige en pas­to­rale bera­der besoek, veral om Bianca se twee seuns deur die trau­ma­tiese erva­ring te help. Tydens die ses­sie is hulle gevra om hul oë toe te maak en die toneel voor te stel waar Nìke in die...

‘Bly by my, Nìke’ pleit ma

ArticleKlag­tes teen Kan­na­land se muni­si­pale bestuur­der

Die Demo­kra­tiese Alli­an­sie (DA) in die Wes-Kaap het Vry­dag 21 Augus­tus straf­reg­te­like klag­tes teen die muni­si­pale bestuur­der van Kan­na­land, adv. Dillo Sereo, by die Ladi­smith-poli­sie­sta­sie aan­han­gig gemaak. Die klag­tes is deur...

Klag­tes teen Kan­na­land se muni­si­pale bestuur­der