ArticleEiendomsektor kry waardevolle insigte tydens sakeforum se ontbytgesprek
STILBAAI - Die Stilbaai-besigheidsforum (SBF) se informele ontbytgesprek met plaaslike eiendomsagente op Donderdag 25 Junie by Coffee & Cream was ’n groot sukses. Die tema van die oggend was ‘Wat moet die eiendomsektor weet?’ Die...