Navigated
Landbou Boerekos VLEIS
Landbou Boerekos VLEIS

Landbou Boerekos VLEIS 杂志 在线订阅

或者

订阅 Select

每月可选择 15 期报纸或杂志

单期刊物

Landbou Boerekos VLEIS, 01 十二月 2022

描述

Landbou Boerekos VLEIS,以 南非荷兰文 发布,是来自 南非 的 杂志。可在 PressReader 上在线阅读 Landbou Boerekos VLEIS,或下载期刊以便稍后阅读。欢迎在 档案 中浏览 Landbou Boerekos VLEIS 的往期内容。

本期内容

ArticleOP SOEK NA DIE PERFEKTE STUK VLEIS

Vir die meeste Suid-Afri­ka­ners bly vleis daar­die besten­dige en gewaar­deerde staat­ma­ker van alle lek­ker kui­ers. Of dit nou ’n gesel­lige braai of die uit­ge­rekte genot van ’n lams­boud is, vleis bring mense byme­kaar. En dit maak dit ’n...

OP SOEK NA DIE PERFEKTE STUK VLEIS

ArticleMY REIS MET VLEIS

Van klein­tyd se Karoo-braai­vleis en gewone weeks­dag­e­tes tot later jare se fyn­proe­wers­kos en nuwig­hede — vleis loop soos ’n goue draad deur dit alles, ver­tel ARINA DU PLESSIS. Dit was die eer­ste dag van my stan­derd 3jaar toe ons ons­self...

MY REIS MET VLEIS

ArticleMaal­vleis-101

• Maal­vleis móét ’n bie­tjie vet in hê — vet gee geur en teks­tuur aan kos. • Fyner gemaalde maal­vleis werk goed vir bur­gers, frik­ka­delle en vleis­brood­jies, ter­wyl grow­wer maal­vleis weer goed pas by bobo­tie en ker­rie­maal­vleis. •...

Maal­vleis-101

ArticleKies die regte snitte

Wan­neer jy vleis koop, is dit belang­rik om die regte snitte te kies vir die geregte wat jy beoog. Om dit te doen, moet jy ’n basiese begrip hê van die eien­skappe van ver­skil­lende vleis­snitte. Die belang­rik­ste om te weet, is dat daar ’n groot...

Kies die regte snitte

ArticleVleis is spiere

Ont­hou dit as jy snit­keu­ses maak. Hoe meer ’n spier werk en beweeg, hoe ster­ker word die spier. Die­selfde geld vleis­snitte. Daarom het hard­wer­kende dele, soos die nek, blaaie en sken­kels van ’n dier, meer bind­weefe­sel en senings as snitte...

Vleis is spiere

ArticleBegin met goeie vleis

Die beste kok ter wêreld kan nie goeie geregte berei son­der goeie vleis nie. Doen moeite om te weet waar die vleis wat jy koop van­daan kom, bou ’n goeie ver­hou­ding op met ’n slag­ter, en onder­steun klei­ner slag­huise of besig­hede wat gehalte en...

Begin met goeie vleis