Navigated
Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld
Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld

Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld Zeitschrift Online-Abonnements

oder

Abonnieren Sie Select

15 Zeitungs- oder Magazinausgaben Ihrer Wahl pro Monat

US $11,99/Monat

Erhalten diese Artikel

Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld, 01 Aug. 2023

Beschreibung

Lesen Sie Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld online mit PressReader. Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld, veröffentlicht im Jahr Afrikaans, ist eine zeitschrift aus Südafrika. Bleiben Sie mit der aktuellen Ausgabe auf dem Laufenden oder stöbern Sie in den älteren Ausgaben von Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld im Archiv.

In dieser Ausgabe

ArticleONS WONDERLIKE WÊRELD

Vreemde die­ra­sies, vuur­warm spuit­fon­teine, ruim­te­klippe op ysvelde, uit­ge­strekte spie­ël­vlak­tes, gril­le­rige grotte, bont berge, hemel­ligte, onder­grondse won­ders en nog baie meer

ONS WONDERLIKE WÊRELD

ArticleJOU LIGGAAM

ANATOMIE • ORGANE SINTUIE • GESONDHEID

JOU LIGGAAM

ArticleWAT IS BINNE?

S Ana­to­mie: die ske­let, spiere, bloed S Organe: die brein, senu­wee­stel­sel, hart, longe, niere, lewer, die vel S Sin­tuie: reuk, sig, smaak, gehoor S Gesond­heid: vita­miene, aller­gieë, jou inge­wande se flora, maag­pyn, vel­pro­bleme,...

WAT IS BINNE?

ArticleVAN DIE REDAKTEUR

se vas­te­lande op ons pla­neet, maar liewe aarde, is daar baie om te ver­ken! Elk­een het sy eie beto­we­rende land­skap vol vreemde die­ra­sies, prag­tige plante en bome en geo­lo­giese won­ders. Reën­woude wat so dig is dat mense nog nie oral kon...

VAN DIE REDAKTEUR

ArticleDie glim­wurm-grotte van Wai­tomo

Asjyn­a­die­dak­van­die Wai­tomo-glim­wurm­grot in Nieu-See­land kyk, lyk dit soos ’n stuk­kie nag­he­mel wat deur ’n plaat sterre opge­hel­der word. Dui­sende Nieu-See­landse glim­wurm­pies skyn ’n blou­groen lig teen die grot­dak en die oewers van...

Die glim­wurm-grotte van Wai­tomo

Article40 ..Wild-her­ves­ti­ging in Spanje

Die atuur oor wêheen deur die uit­ster­wing van som­mige hoek­steen­diere, ofte­wel dier­soorte wat ’n balans in die eko­stel­sel help hand­haaf. In Spanje is heel­party pro­jekte daarop gemik om hier­die balans te her­stel in die Ibe­riese Hoog­land,...

40 ..Wild-her­ves­ti­ging in Spanje

Article..Die heu­ning­hange van die Hima­laja

Hoog teen die hange van die Hima­laja-gebergte in Nepal is daar heu­ning wat so heer­lik is dat dit ’n mens laat hal­lu­si­neer. Die reuse-heu­ning­bye van die Hima­laja bou hul neste teen die steil kranse van die berge en is bekend vir hul “mal...

..Die heu­ning­hange van die Hima­laja

Article..Tur­kye se Fee­tjie­skoor­stene

Jy sal mis­kien nie regte fee­tjies sien as jy Tur­kye se Fee­tjie­skoor­stene besoek nie, maar maak jou gereed om deur hier­die natuur­won­der beto­wer te word. Die dui­sende rots­for­ma­sies in die vorm van keëls en pira­mi­des – waar­van party...

..Tur­kye se Fee­tjie­skoor­stene