ArticleSkakel só oor na sonkrag
GROENER sal jy nie sommer kry nie. Dis skoon én volhoubaar. En Suid-Afrika het toegang tot hope daarvan. Sonkrag. Ons land kry meer as 2 500 uur sonskyn per jaar, en die energie wat ons uit sonbestraling kan opwek is meer as dubbel dié van...