ArticleDIE STELLA-MOORDE
Xander Bylsma het sy eksmeisie en niggie in die skoolkoshuis vermoor – en ’n ganse gemeenskap in rou gelaat SHARNELLE HOUGH is bang. Dis Xander Bylsma, haar kêrel van die afgelope jaar, wat haar bang maak. Hulle het begin uitgaan toe hy...