Navigated
Landbouweekblad
Landbouweekblad

Landbouweekblad Zeitschrift Online-Abonnements

oder

Abonnieren Sie Select

15 Zeitungs- oder Magazinausgaben Ihrer Wahl pro Monat

US $11,99/Monat

Erhalten diese Artikel

Landbouweekblad, 20 August 2026

Beschreibung

Lesen Sie Landbouweekblad online mit PressReader. Landbouweekblad, veröffentlicht im Jahr Afrikaans, ist eine zeitschrift aus Südafrika. Bleiben Sie mit der aktuellen Ausgabe auf dem Laufenden oder stöbern Sie in den älteren Ausgaben von Landbouweekblad im Archiv.

In dieser Ausgabe

ArticleNuus

Sto­ries wat in die land­bou saak maak ‘Ons is hier om te bly’ SA se BKS-stryd deel van gro­ter prent­jie Julie-reën­val ver onder­ge­mid­deld in dele van win­ter­re­ën­ge­bied

Nuus

ArticleArti­kels en rubrieke

8 Redak­teurs­brief 10 Briewe 14 Manie 28

Arti­kels en rubrieke

ArticleLand­bou se vei­lig­heids­net nié vir dié kri­sis ont­werp

van beide die Demo­kra­tiese en die Repu­bli­keinse Party het aan die Ame­ri­kaanse kon­gres geskryf oor die kri­sis in die land­bou-eko­no­mie en dat boere aan hul eie lot oor­ge­laat is. Die meeste van die 45 skry­wers is boere, asook voor­ma­lige...

Land­bou se vei­lig­heids­net nié vir dié kri­sis ont­werp

ArticleR200 mil­joen

Met die ope­ning van sy nuwe mega-kuli­nêre aan­leg in die Paarl hoop Tiger Brands om saam met die hele waar­de­ket­ting te werk en pro­dukte teen ’n mede­din­gende prys te lewer. Die nuwe aan­leg is waar Tiger Brand se his­to­riese Paarl-aan­leg eens...

R200 mil­joen

ArticleOnder­han­de­ling ‘ál wat oor­bly vir boere’

Onder­han­de­ling is die enig­ste uit­weg, want Pre­mier het dit dui­de­lik gestel dat sy inmaak­fa­briek op Tul­bagh gaan sluit, sê Anthony Dicey, inmaak­boer van Wol­se­ley en voor­sit­ter van die inmaak­vrug­te­pro­du­sen­te­ver­e­ni­ging, nadat 115...

Onder­han­de­ling ‘ál wat oor­bly vir boere’

ArticleNul­ta­rief op inge­voerde koring aan­ge­kon­dig

’n Nul­ta­rief op inge­voerde koring is op Don­der­dag 6 Augus­tus, drie maande nadat die inter­na­si­o­nale prys hoër as die ver­wy­sings­prys gestyg het, in die aan­ge­kon­dig. Die Suid-Afri­kaanse graan-en-olie­sa­de­han­dels­ver­e­ni­ging (Sacota)...

Nul­ta­rief op inge­voerde koring aan­ge­kon­dig

ArticleRamap­hosa knip Eskom en ver­sprei­dings­net­werk se nael­string

Pres. Cyril Ramap­hosa het die rege­ring se ver­bin­te­nis tot ’n onaf­hank­like trans­mis­sie­net­werk vir Suid-Afrika se nuwe elek­tri­si­teits­mark op 31 Julie beves­tig toe hy die eer­ste fase van die aan­be­ve­lings van die taak­span vir die...

Ramap­hosa knip Eskom en ver­sprei­dings­net­werk se nael­string

ArticleAs Britte EU-reëls aan­neem, kan dit SA se sitrus­uit­voer reeds in 2027 raak

Die Sui­der-Afri­kaanse Sitrus­kwe­kers­ver­e­ni­ging (SKV) is besorg oor voort­ge­sette gesprekke tus­sen Brit­tanje en die Euro­pese Unie (EU) om die Britse han­dels­re­ëls meer in oor­een­stem­ming met dié van die EU te bring. Dr. Boits­hoko...

As Britte EU-reëls aan­neem, kan dit SA se sitrus­uit­voer reeds in 2027 raak

Article0,3%

Met die stroop­tyd van somer­ge­wasse wat einde se kant toe staan, is die jong­ste skat­ting vir graan en olie­sade met 0,3% opwaarts teen­oor ver­lede maand tot 21,5 mil­joen ton aan­ge­pas. Die nasi­o­nale oes­skat­tings­ko­mi­tee het in sy sesde...

0,3%