탐색됨
Landbou Boerekos: Saam aan Tafel
Landbou Boerekos: Saam aan Tafel

Landbou Boerekos: Saam aan Tafel 잡지 온라인 구독

또는

Select 구독

매월 원하는 신문 또는 잡지 15호 선택

이 간행물 받기

Landbou Boerekos: Saam aan Tafel, 01 12월 2023

설명

Landbou Boerekos: Saam aan Tafel 잡지은 PressReader에서 온라인으로 읽을 수 있습니다. 현재 호를 다운로드하여 나중에 읽거나 아카이브에서 Landbou Boerekos: Saam aan Tafel의 지난 호를 찾아보세요.

카테고리

이번 호 내용

ArticleEet om die wêreld: Groete uit Grie­ke­land

WERKSKEDULE Tot 3 dae vooraf: Bak die stroop­koek en bros­brood. 2 dae vooraf: Mari­neer die olywe. 1 dag voor die tyd: Vul en vou die kaas­pas­tei­tjies, en ver­koel of vries tot beno­dig. Oggend van die ete: Maak die stroop vir die pons. Kook...

Eet om die wêreld: Groete uit Grie­ke­land

ArticleEet om die wêreld: Eet soos ’n Ita­li­a­ner

Rooi­ryp tama­ties en basi­lie­kruid met kor­se­rige brood, per­fekte pasta al dente, smul­sagte sto­we­vleis en deka­dente nage­regte, afge­rond met ’n sopie met skop. Alles in klein por­sies voor­ge­sit en tyd­saam geniet met goeie wyn en sterk...

Eet om die wêreld: Eet soos ’n Ita­li­a­ner

ArticleEet om die wêreld: Die geure van Indië

Indië is ’n huts­pot van kleure en geure, en daarom is spe­se­rye die juweel van Indiese kos. Jy hoef egter nie ’n spe­se­ry­win­kel of deli te gaan soek nie — die meeste spe­se­rye vir basiese Indiese geregte is klaar in jou kos­kas, of jy sal dit by...

Eet om die wêreld: Die geure van Indië

ArticleEet om die wêreld: Mex­i­kaanse fiësta

WERKSKEDULE 1-2 dae vooraf: Bak en ver­sier die sjo­ko­la­de­koek (of maak die sjo­ko­la­de­mousse). Maak die ris­sie­bot­ter, bedek en ver­koel. Maak die car­ni­tas, pluis en ver­koel. 2-3 uur voor ete: Maak die salsa en gua­ca­mole, bedek en...

Eet om die wêreld: Mex­i­kaanse fiësta