Oudtshoorn Courant : 2020-09-18

NEWS : 7 : 7

NEWS

7 OUDTSHOORN COURANT | GRAAFF-REINET ADVERTISER Vrydag 18 September, 2020 Discover Discover Wees rustig en ervaar De Rust De Rust aan die voet van die Swartberge en skaars 30 km vanaf Oudtshoorn, is nie bloot nog ‘n klein dorpie nie, dit is ‘n Klein-Karoo ervaring. Daar is min dorpe waar die hele hoofstraat te voet verken kan word en bykans elke gebou ‘n besienswaa­rdigheid is. Terwyl vrese oral heers dat die inperkings­maatreëls talle besighede lamlê, doen De Rusters presies wat hulle altyd doen; hulle raak innoverend en vernuwend. ‘n Hele aantal nuwe besighede het onlangs in die gewilde dorpie oopgemaak en ander het van persele verander om aan te pas en steeds besoekers te lok. De Rust is letterlik die poort na Meiringspo­ort, een van die land se mooiste natuurwond­ers, en dit is haas onmoontlik om net deur die dorp te ry sonder om stil te hou. Die dorpie was nie verniet ‘n aantal jare gelede Kwêla Dorp van die Jaar nie, en die vriendelik­e en gasvrye inwoners slaag goed daarin om daardie status steeds te onderhou. MEER OP BLADSY 8 & 9 SPEKBOS BAKKERY EN KOFFIEKROE­G GRUMPY GOAT Tim and Aly Jones are the proud new managers of this establishm­ent, previously known as The Village Trading Post, open for trading only since 22 August 2020. Trading hours are: Tuesday to Thursday 3pm to 9:30pm, Friday and Saturday 12pm to 9:30pm, Sundays 12pm to 5pm. Call Tim 082 410 6469 or Aly 082 660 1261. Delicious home-cooked meals are provided daily by Anthea and Bruwer, who have been providing meals to De Rust since lockdown started. Contact Anthea on 079 432 7606. Spekbos Bakkery en Koffiekroe­g is n lekker aftrek plek vir besoekers. Hier sal jy gesellige plaasatmos­feer geniet met eienaars Ricki en Leanne. Kom geniet n lekker koppie boerstroos met ‘n keuse van heerlike plaas gebakte brood en verskeide koeke. Besoek ons gerus - die plek waar koek en mense ontmoet en jy altyd tuis sal voel. Vir bestelling­s en aflewering­s bel Leanne @ 078 6976011. Hiermee bedank ons Quickstep Instant Staircases (Carine & Lukas) vir hul insette en ondersteun­ing. Please join us over the Heritage Day long weekend, Thursday 24 September and Friday 25 September, for South African hospitalit­y and lekker kuiers around the braai.

© PressReader. All rights reserved.