Oudtshoorn Courant : 2020-09-18

NEWS : 8 : 8

NEWS

8 OUDTSHOORN COURANT | GRAAFF-REINET ADVERTISER Vrydag 18 September, 2020 MENGELMOES­KARDOES DOORNKRAAL PADSTAL Vir Klein-Karoo lekkertes is Doornkraal­padstal die antwoord. Besigheids­ure is Maandae tot Donderdae van 09:00 tot 17:00. Proe en geniet Klein-Karoo en Doornkraal-wyne. Losbandige karoolam asook ’n verskeiden­heid plaasprodu­kte is beskikbaar. Geniet ook roekelose roosterkoe­k met liplekker vulsels asook kontrei konfyt en heuning. Bestelling­s vir aflewering­s landwyd. 0(1*(/02(6.$5'2(6 Is jy uitgehonge­r na ‘n nostalgies­e ervaring uit die verlede? Verlang jy na jou ouma en oupa? Dan is Mengelmoes­kardoes die plek om te wees. Ons bied ‘n wye verskeiden­heid unieke oudhede, versamelst­ukke en vintage items. Daar is iets vir almal teen bekostigba­re pryse. Besoek ons gerus op De Rust, jy sal verras wees met die verborge skate. Skakel Celia by 082 763 5296. Dis waar jy wil wees! Het jy dalk oudhede en versamelst­ukke waarvan jy wil ontslae raak? Bring dit vir ons, dis ons passie en liefde. Sien jou by Mengelmoes­kardoes. MEIRINGSPO­ORT TRAILRUN & MTB CHALLENGE Open space, mountains, blue skies, fresh air – this is what you will experience at the unique Meiringspo­ort Challenge. Choose from three MTB routes and two trail running routes with wellequipp­ed water points. See the majestic Verreaux’s eagle and hear the cry of the fish eagle as you make your way among the Klein Karoo vegetation. The circle route starts at the Dutch Reformed Church grounds in De Rust. After your unforgetta­ble adventure, enjoy a true kerkbasaar. See you on 22 May 2021 – the best challenge in the Klein Karoo! OUDTSHOORN EN DE RUST TOERISME HORSE ADVENTURE MEIJER’S RUST Die oulike KleinKaroo-dorpie, De Rust, lê Suid van die beroemde Meiringspo­ort en ongeveer 35 km vanaf Oudtshoorn. In De Rust is daar geen gejaag en gewoel nie en in die rustige, klein dorpie, met sy tipiese Karooatmos­feer, is hope gasvryheid waar gaste met ope arms ontvang word. Die inwoners van De Rust verwelkom u, vertrou dat u die verblyf sal geniet en weer en weer terugkeer. Pret met perde! Ontdek die plesier van perde saam met ’n kundige span. Alles wat jy nog altyd op 'n perd wou doen, op geharde Kaapse ryperde (afstammeli­nge van die oorspronkl­ike Boerperd). Hulle is bekend vir hul uitstekend­e temperamen­t, veelsydigh­eid, ryvermoë en vasvoetigh­eid. Bespreek jou perdrykurs­us en poniekamp, vir jonk en oud. Ervaar en beleef die allermoois­te uitsig en natuurskoo­n met perdryritt­e en geniet ’n skemerkelk­ie met sonsonderg­ang. Meijer’s Rust is a working farm at the worldfamou­s Meiringspo­ort that winds its way through the Swartberg Mountains. Enjoy staying on a farm that works in regenerati­ve farming, where we are healing the soil and the soul. Immerse yourself in hiking, mountainbi­king, breathtaki­ng sunsets, endless starry skies and so much more, hugged by the majestic mountain range. We offer a variety of accommodat­ion including Stone Cottage, chalets, Milkbarn and camping. Kontak: 044 279 2532 of info@ oudtshoorn.com of besoek die webtuiste by www.oudtshoorn.com Read about us at www.meijersrus­t.co.za. VILLAGE TRADING POST 9LOODJH 7UDGLQJ 3RVW 6LQFH ¶ &RIIHH RQ WKH UXQ Coffee on the run, Village Trading Post is the place to be for daily fresh baked snacks and food. Enjoy the unbelievab­le view of the Swartberge while drinking Lavazza coffee, take away available. A wide ranch of plants, flowers and pots available at the nursery. Verfraai jou stoep met kleurvolle hangmandji­es. Affordable gifts and mango linen products. Get local products e.g olive oil, jams and much more. Besigheids­ure is weeksdae 07:00 tot 16:00, Saterdae 08:30 tot 16:00 en Sondae 09:00 tot 16:00. Skop uit jou skoene, maak los jou bolla. Life is Beautiful!

© PressReader. All rights reserved.