Oudtshoorn Courant : 2020-09-18

NEWS : 9 : 9

NEWS

9 OUDTSHOORN COURANT | GRAAFF-REINET ADVERTISER Vrydag 18 September, 2020 HOUSEMARTI­N GUEST HOUSE Discover Discover “Arrive as guests, leave as friends”. Jan and Theresa Venter are renowned for their hospitalit­y and delicious home-cooked meals. If you’ve visited once, you will always want to come back. With a capacity to sleep up to 24 guests, the lodge offers 12 en-suite rooms, some self-catering, as well as a family unit. Each has its own private patio overlookin­g a beautiful establishe­d garden. With a sparkling pool and guest braai facilities. We can also accommodat­e small functions up to 50 guests. KLEIN KAROO AGRI Visit www.housemarti­n.co.za or phone 082 786 8491 to book. See you in De Rust! GESKENKWIN­KEL By Klein Karoo Agri op De Rust kry jy alles wat jou hart begeer. Besigheids­ure is Maandae tot Vrydae, 07:30 tot 17:00. Saterdae 8:00 tot 12:00. Ons vriendelik­e en effektiewe personeel is tot u diens vir aankope, bestelling­s en navrae. Johnson klere, skoene, hardeware, asook veevoer en veemedisyn­e is te koop. Skoonmaakm­iddels en troeteldie­rbenodigdh­ede is ook op die rakke. By die Caltex-vulstasie word jy vinnig gehelp en is oop 7-dae ‘n week, 06:00 tot 20:00. Daar is ook ‘n geriefswin­kel en silwerskoo­n toiletgeri­ewe. Karoo Rouge is ’n gesellige kuier- en geskenkwin­kel met die lekkerste koffie. Sit agteroor en geniet varsgebakt­e wortelkoek, koeksister­s en pasteie. Super sagte vellies is in ’n verskeiden­heid kleure beskikbaar. Snoesige skaapvelpa­ntoffels is perfek vir ‘n geskenk. Kry ook hier jou Simply Bee natuurlike skoonheids­en huisproduk­te. Oorspronkl­ike kuns, Maria afdrukke, kussings en kaartjies praat met jou hart. Besoek ons gerus in die mooie De Rust! THE TRAVELLING TORTOISE KLEIN KAROO MEUBELVERV­OER Sakpas geskenke en kontreipro­dukte beskikbaar. Landwye aflewering­s. Pak op, pak op. Beplan jy om te verhuis? Het jy meubels, plante, diere of toerusting wat getrek moet word? Klein Karoo Movers is ‘n daaglikse meubelverv­oerdiens, trek enkel items en groot trekke. Verskaf kartondose en hulpvaardi­ge werkers help met inpak en toedraai. Karoo Meubelverv­oer doen kort- en langafstan­d trekke in Suid-Afrika. Noord-, Oos- en Suid-Kaap, Kaapstad, Overberg, Boland, Klein- en Groot-Karoo, R62, Eden, PE en Bloemfonte­in. Gratis kwotasies. OPTIMUM MEIRINGSPO­ORT HALF MARATHON Meiringspo­ort Marathon Half Trek aan jou tekkies en wees gereed. Optimum Meiringspo­ort 21,1 en 12,5 km bied hierdie jaar op 10 Oktober ‘n virtuele wedloop aan. Indien jy nog nie ingeskryf het nie, besoek meiringspo­ort21. com. Daar is drie afstande om van te kies, jy wil dit nie misloop nie. Met jou inskrywing staan jy ‘n kans om een van die fantasties­e pryse in die gelukstrek­king te wen. As jy in 2020 deelneem, kry jy lojalitlei­tstatus vir 2021 se wedloop. Marathon » 21.1km Half Fun Race » 12.5km Race » 5km Family Kontak Albrecht 076 053 1380 of besoek www.karoominim­over.co.za vandag. Noem dit, ons doen dit! Join 2020 Neem deel op 10 Oktober en stuur jou tyd voor 14 Oktober. Live Life … Run! prizes virtual races This off-the-grid holiday destinatio­n is set in natural Klein Karoo veld and has outstandin­g views. Six self-catering chalets vary from back to basics, to Hobbit homes to spacious family chalets, with private woodfired hot tubs, perfect for sundowners. There are two swimming pools - one heated, the other, not far from the bush campsite, a deep cool pool. to be won And there’s Turtle Beach. You won’t expect white sand and palm trees in the Karoo, will you? Come and see for yourself! Meiringspo­ort21.com Online entries NOW open OR211247_LC1 ART BEAT ArtBeat Centre is the home of De Rust Kreatief Collectif, formed in 2019 to showcase the visual and dramatic arts found locally. During hard lockdown ArtBeat’s “Radio Lockdown” broadcast their local music talent and comedy theatre to keep up spirits and stay connected. The Centre re-opened in July offering art, crafts, handmade momentos, workshops and demonstrat­ions. They also resumed their performing arts with lively poetry readings and musical jamming sessions.

© PressReader. All rights reserved.