Navigated
Weg! Kuierkos
Weg! Kuierkos

Weg! Kuierkos Magazine Online Subscriptions

or

Subscribe to Select

15 newspaper or magazine issues of your choice each month

US $11.99/Month

Get this issue

Weg! Kuierkos, 1 Nov 2026

Description

Classic food recipes

In This Edition

ArticlePróé die vakan­sie...

Vakan­sie­kos proe een­vou­dig anders – en nie net omdat daar gewoon­lik meer snoep­goed en bederf­be­stand­dele op die spys­kaart is nie! Die geheim lê in die secret spice van jou omge­wing; daar­die onbe­vange gevoel van die onbe­kende wat selfs die...

Próé die vakan­sie...

ArticleHaak hiér vas!

Wil­low­more ’n Dorp waarop jy gou jou hart ver­loor Van ‘Hak­kie­son’ na Cal­vi­nia Volg die ver­gete spoor­lyn Swart­berg Toer van plaas tot plaas in die somer van storms Klein-Karoo Al die beste wit­blits-sto­ries, van toeka tot nou!

Haak hiér vas!

ArticleRespek (en eiers) vir die noen­ont­byt

Oor ’n naweek hoef ont­byt nie eer­ste ding te gebeur nie. En hier­die mak­like resepte laat selfs die kok toe om nog ’n ruk­kie lan­ger te lê. NOENONTBYT Lug­braaier-frit­tata

Respek (en eiers) vir die noen­ont­byt

ArticleLug­braaier-frit­tata

Genoeg vir 6 tot 8 Voor­be­rei­tyd 10 minute Gaar­maak­tyd 15-20 minute Lug­braai­er­tem­pe­ra­tuur 180 °C Jy beno­dig • 6 eiers • ½ kop­pie room­kaas • sout en peper • 1 kop­pie bevrore ert­jies, ont­dooi en droog geklad • 1 eet­le­pel...

Lug­braaier-frit­tata

ArticleFran­se­roos­ter­brood­ge­bak met grond­boon­tjie­bot­ter en kaneel

Genoeg vir 8 Voor­be­rei­tyd 15 minute Gaar­maak­tyd 25 minute Jy beno­dig • ’n groot klont bot­ter • 1 win­kel­wit­brood • sowat ½ kop­pie grond­boon­tjie­bot­ter ( crun­chy) • 6 eiers • 1½ kop­pie vol­room­melk • 1 blik kon­dens­melk • ½...

Fran­se­roos­ter­brood­ge­bak met grond­boon­tjie­bot­ter en kaneel

ArticleJogurt­kaas met bil­tong­duk­kah

Genoeg vir 6 Voor­be­rei­tyd 25 minute, plus twee dae hang­tyd Jy beno­dig • 1 ℓ dub­bel­vol­room­jo­gurt (anders gaan jou kaas báie lank moet hang) • ’n ruim knip­pie sout en vars­ge­maalde swart­pe­per • ’n ½ tee­le­pel vars­ge­ras­perde...

Jogurt­kaas met bil­tong­duk­kah