Article328,39 .= KOUE VLEIS EN SLAAI
Oorskiet op ’n broodjie, met mosterd
or
Read Sarie Kos online with PressReader. Sarie Kos, published in Afrikaans, is a magazine from South Africa. Stay up to date with the current issue, or browse back issues of Sarie Kos in the archive.
Oorskiet op ’n broodjie, met mosterd
In 2013 skop die eerste seisoen van kykNET se koswerklikheidsreeks Kokkedoor op Prins Albert in die Karoo af. Nou, 13 jaar later, keer die oorspronklike formaat van die gewilde program terug vir sy vierde seisoen: Kokkedoor: Klassiek!...
’n Broodnodige uitstappie Suurdeeg verg geduld, maar dié oggend is elke minuut werd. La Motte se Milling & Bread Baking Experience begin met koffie en croissants, gevolg deur ’n draai by die historiese watermeul, ’n praktiese...
Maak ’n bak vars guacamole of druk avokado fyn op jou roosterbrood. ’n Koppie gesnyde of blokkies-avokado bevat sowat 3 g proteïen – fyngedruk selfs tot 4,6 g. Dis nogal baie vir ’n vrug. En dis boonop propvol gesonde vette, vesel en...
wat die afgelope maand kitsnoedels geëet het, volgens eighty20.co.za. Weens voedseltekorte en swak rysoeste in die naoorlogse Japan is baie koring uit Amerika ingevoer, en koringgebaseerde geregte soos ramen (’n noedel-sopgereg) het...
Ná jare se reise deur Suid-Afrika het die kosskrywer en onthaalentoesias Elmarie Berry ’n behoefte raakgesien aan luukse linnetafeldoeke wat selfs oor die grootste plaastafels kan pas. Só is Imperfect Grace, haar eie reeks...
Vir ’n lekker maklike kinkel op die kaasbord is Fairview se kaassmere net die ding. Kies uit ’n swartpeper-kaassmeer met ’n subtiele byt, ’n ryk en romerige camembert-smeer of ’n rissiesmeer met net genoeg hitte. Smeer dit op vars brood...
As wildsvleis reg berei word, is dit van die smaaklikste kos wat jy op jou bord kan hê. In Karoowildsvleis (Human & Rousseau, R390) deel Annatjie Reynolds en Lynne Minnaar alles wat hulle oor die jare van wildsvleis geleer het, van...